首页 >  Term: MILK & Cookies
MILK & Cookies

Soms verwys as Kersvader se geliefkoosde versnapering of bloot 'n soet lekkerny vir middel namiddag. MILK & Cookies is die naam van CSOFT se interne biblioteek en kafee. Met vars bestanddele en gehalteprodukte, bied die kafee 'n sentrale area vir mense om middagete, 'n gesonde lekkerny en seisoenale drankies regdeur die werksdag te geniet. Ook 'n ideale bestemming vir kookklasse, kompetisies, partytjies of bloot spanvergaderings.

0 0

创建者

  • collinleon
  • (Klerksdorp, South Africa)

  •  (Gold) 3012 分数
  • 100% positive feedback
© 2024 CSOFT International, Ltd.