首页 >  Term: What Jy Sien Is Wat Jy Kry (WYSIWIG)
What Jy Sien Is Wat Jy Kry (WYSIWIG)

UItgespreek as wiz·zy·wig (wĭz'ē-wĭg). Die term verwys na 'n HTML-redakteur, woordprosesseerder of werkskerm-publiseringstelsel wat ontwerp is om jou op skerm te wys presies wat vertoon sal word wanneer 'n dokument aanlyn gedruk of besigtig word.

0 0

创建者

  • collinleon
  • (Klerksdorp, South Africa)

  •  (Gold) 3012 分数
  • 100% positive feedback
© 2024 CSOFT International, Ltd.