首页 >  Blossary: Cancer  >  Term: nierkanker
nierkanker

Nierkanker is 'n tipe kanker wat begin in die selle binne-in die nier. Die twee mees algemene tipes nierkanker is nierselkarsinoom (NSK)en uroteelselkarsinoom (USK) van die renale pelvis. Hierdie name reflekteer die tipe sel waar die kanker ontwikkel. Die verskillende tipes nierkanker (soos NSK en USK) ontstaan op verskillde maniere, wat beteken dit het verskillende uitkomste (of prognoses), en dat dit verskillend beoordeel en behandel moet word. NSK is verantwoordelik vir ongeveer 80% van primêre nierkankers, en USK vir die meerderheid van die res.

0 0

Types Of Cancer

类别 Health

词汇总数: 20

Other terms in this blossary

创建者

  • AmandaB
  • (Hartebeespoort, South Africa)

  •  (Bronze) 43 分数
  • 100% positive feedback
© 2025 CSOFT International, Ltd.