首页 >  Term: Insights
Insights

Facebook se antwoord op webbladsy-analise. Vir elke Facebook-bladsy, bepaal Insights die aantal bladsy-aansigte, totale interaksies, muurposte, besprekingsonderwerpe, aanhangers, nuwe aanhangers, verwyderde aanhangers, foto-aansigte, resensies, audio-spele en video-spele.

0 0

创建者

  • collinleon
  • (Klerksdorp, South Africa)

  •  (Gold) 3012 分数
  • 100% positive feedback
© 2024 CSOFT International, Ltd.