首页 >  Term: Bladsy
Bladsy

'n Bladsy is nie 'n profiel nie. Dit mag dalk soos een lyk, maar dit is nie. Die kenmerke en vermoëns verskil. Dit is 'n Facebook-werf wat vir en deur kunstenaars, bekendes, besighede, handelsmerke en soortgelyke entiteite (nie individue nie) geskep word. Jy kan bladsye op jou profiel byvoeg om vriende te wys waarin jy belangstel en waarvan jy hou. Slegs die amptelike verteenwoordiger van 'n kunstenaar of besigheid kan bladsye skep of veranderings daarop maak. Besoek die Hulpsentrum om meer uit te vind.

0 0

创建者

  • collinleon
  • (Klerksdorp, South Africa)

  •  (Gold) 3012 分数
  • 100% positive feedback
© 2024 CSOFT International, Ltd.