upload
Teachnology, Inc.
行业: Education
Number of terms: 10095
Number of blossaries: 1
Company Profile:
Vrae wat nie vasgestelde antwoorde het nie en die reageerder in staat stel om 'n unieke, persoonlike reaksie van sy/haar eie te ontwikkel.
Industry:Education
Handeling van iemand se oorspronklike werk, veral werk van 'n letterkundige aard, te kopieer, na te boots of oor te neem en dit sonder erkenning of toestemming van die oorspronklike outeur as jou eie voor te hou, wat in sommige gevalle as 'n skending van kopiereg beskou kan word.
Industry:Education
Ook fonetika: die tak van die taalwetenskap wat hom besighou met die klanke van 'n taal, veral met die studie van hulle vorming deur die spraakorgane en bevatting deur die oor, hulle kenmerke, soos lengte, hoogte, klemtoon, klankrykheid, hulle wysiging deur aangrensende klanke en hulle verhouding tot ander taalaspekte soos spelling, uitspraak en ritme; ook, die praktiese toepassing van hierdie wetenskap in verband met die verstaan en praat van tale.
Industry:Education
'n Eksamen waarby die materiaal wat bestudeer is, geraadpleeg mag word en (of) naslaanwerke gebruik mag word, byvoorbeeld oopboekeksamen, oopboektoets.
Industry:Education
'n Leeromgewing wat geen formele vereistes vir toelating het nie. Sien ook buigbare onderrig.
Industry:Education
'n Leeromgewing wat in kuberruimte bestaan en kommunikasiehulpmiddels soos epos, geselskamers, lesings op die Internet, en/of videokonferensies gebruik.
Industry:Education
'n Toets gebasseer op antwoorde wat vereis dat studente of leerders kennis of vaardighede presies weerspieël met geen geleentheid vir beoordeling deur die beoordelaar nie.
Industry:Education
'n Poging om met individue in 'n soortgelyke werksveld in oorleg te pleeg om in informele kommunikasie betrokke te raak vir doeleindes van wederkerige ondersteuning.
Industry:Education
'n Onderrig- of leeromgewing wat op 'n netwerk van kommunikasie- en inligtingstegnologie gebasseer is.
Industry:Education
Kommunikasieinstellings wat nie papierpublikasies vervaardig nie, byvoorbeeld radio- of televisiestasies.
Industry:Education
© 2024 CSOFT International, Ltd.