upload
Teachnology, Inc.
行业: Education
Number of terms: 10095
Number of blossaries: 1
Company Profile:
Die vermoë om kennis en vaardighede wat tydens in jou gebied/veld opgedoen is op 'n ander konteks of probleem toe te pas.
Industry:Education
Vaardighede waaroor individue beskik en wat in verskeie gebiede en omgewings aangewend kan word.
Industry:Education
'n Rekord van 'n student se kursusse en merke wat in daardie kursusse verdien is.
Industry:Education
Die proses waar individue saamwerk en betrokke raak in 'n koöperatiewe poging om 'n gemeenskaplike doelwit te bereik.
Industry:Education
Geskrewe opstel van wisselende lengte wat tipies aan die einde van 'n baccalaureus- of meestersgraadprogrem voltooi word.
Industry:Education
Metodes en tegnieke wat aangewend word om te verseker dat jy jou tyd op die mees effektiewe en toepaslike manier gebruik.
Industry:Education
Kommunikasie wat in werklike tyd tussen deelnemers plaasvind wat in dieselfde ligging kan wees, al dan nie. Kontrasterend met nie-gesinchroniseerde kommmunikasie.
Industry:Education
'n Gekondenseerde voorstelling van die hoofelemente van sekere materiaal wat ten doel het om die hoofpunte te beklemtoon.
Industry:Education
'n Stel vaardighede geassosieer word met 'n individu se vermoë om te leer, insluitende die afneem van notas, tydsbestuur en studiebeplanning.
Industry:Education
Beoordeling wat deur die leerder self onderneem word om sy/hy se eie prestasie, sterkpunte en swakpunte se evalueer.
Industry:Education
© 2024 CSOFT International, Ltd.