upload
Teachnology, Inc.
行业: Education
Number of terms: 10095
Number of blossaries: 1
Company Profile:
1) Standaardformaat vir die kompaktering en storing van digitale video en oudio. 2) Enige lêer wat die MPEG-formaat gebruik.
Industry:Education
Toetsformaat waarby verskeie moontlike antwoorde aan studente of leerders voorsien word en die beste moontlike antwoord dan gekies moet word.
Industry:Education
Taal wat eerste aangeleer word, gewoonlik hoofsaaklik deur die toedoen van die moeder, of taal wat die meeste in die huis gebruik word, waarmee iemand die beste kan identifiseer of wat iemand die beste ken.
Industry:Education
Onderdeel van 'n kursus of tydperk van opleiding; die keuse van materiaal van 'n koherente geheel vorm, maar wat met ander eenhede gekombineer kan word.
Industry:Education
Laagste vlak van kennis of vaardigheid wat benodig word om betrokke te raak in 'n vasgestelde taak of toelating tot 'n program; sien ook bedrewenheid.
Industry:Education
Selfstandige naamwoord: Ervare ouer persoon wat 'n onervare leerder of student met raad en daad begelei. Werkwoord: Om 'n leerder of student te adviseer of op te lei.
Industry:Education
1) Massakommunikasie-instellings, insluitende gedrukte (koerante, tydskrifte) of uitsaai (radio, televisie). 2) Individue wat deur die kommunikasienywerheid indiens geneem word.
Industry:Education
'n Opvoedingsformaat waarin leerders of studente eksperimente in 'n laboratorium uitvoer ten einde eksperimente metodes of toetshipoteses wat hulle bestudeer, baas te raak.
Industry:Education
Pogings om probleme op te lose deur die gebruikmaking van nie-tradisionele metodes om nuwe konsepte en idees te skep en identifiseer.
Industry:Education
Metodologie en veronderstellings wat 'n opvoeder gebruik om te verseker dat voldoende onderrig plaasvind.
Industry:Education
© 2024 CSOFT International, Ltd.